zondag, februari 24, 2013

Kruidvat














onverskrokke kyk ek elke donnerse brander
in sy gut voor hy breek
die rots sidder onder my sole





Ek moet beken dat ek ’n woord in reël 10 verander het.
  Skies, Antjie, jy moet my maar aankla van onregmatige of wederregtelike peutering.

Geen opmerkingen: