donderdag, april 14, 2016

Kop-vellen

tussen jou en my
hoe verskriklik
hoe wanhopig
hoe vernietig breek dit tussen jou en my

soveel verwonding vir waarheid
soveel verwoesting
so min het oorgebly vir oorlewing
.....

maar as die oue nie skuldig is nie
nie skuld bely nie
kan die nuwe natuurlik ook nie skuldig wees nie
en nooit voor stok gekry word
as hy die oue herhaal nie
alles begin dus van voor af aan
dié slag anders ingekleur


Antjie Krog, deel 10 uit: Land van genade en verdriet
Down to my last skin.

Geen opmerkingen: